26 Februarie 2012

God se geloof in my

Jan deel met ons oor God se geloof in my.

Die MP3 kan hier gekry word. (Regskliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

19 Februarie 2012

Om te kan sien

Na afloop van 'n baie lekker vroue kamp het Piet Jacobs die kamp afgesluit. Hy het met ons gedeel oor "Om te kan sien"
Piet verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Jy kan die volledige kamp se CD's bestel by Katryn (0825017363)

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

12 Februarie 2012

Hoe om ons geloof te laat groei

Jan het met ons gedeel oor hoe om ons geloof te laat groei.

Die MP3 kan hier gekry word.

05 Februarie 2012

Geloof

Jan het met ons gedeel oor geloof

Die MP3 kan hier gekry word.