Wys tans plasings met die etiket Koningkryk. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Koningkryk. Wys alle plasings

14 Februarie 2016

Aan sulkes behoort die koningkryk!

Jesus sê: Laat die kindertjies na My toe kom.
....aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.

Kinders is absoluut onskuldig en daarom ook vrymoedig. Die openbaring van ons onskuld voor God op grond van die offer van Sy Seun gee vir ons die vrymoedigheid nodig vir verhouding. Dit is uit so 'n verhouding dat gesag (koninkryk) vloei.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)