27 Oktober 2013

Wandel in geloof - Gideon

Jan deel met ons oor "Wandel in geloof - Gideon"
Rigters 7:12 Die Here is met jou, dapper held!

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


20 Oktober 2013

Wandel in geloof - David (2)

Jan deel met ons oor wandel in geloof - Dawid(2). Om ons gedagtes wat nie hulle oorsprong in God het nie, te verlaat. Rom 12:2 Word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef (toets/bewys) wat die goeie,welgevallige en volmaakte wil van God is.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


13 Oktober 2013

Wandel in geloof - Dawid

Jan gaan voort met "wandel in geloof." Ons kyk na koning David.
Heb 5:14 "Vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed en kwaad te onderskei ."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


06 Oktober 2013

Wandel in geloof - Daniël

Jan deel met ons oor Daniël en sy vriende aan die koninklike hof in Babel.
Dan 1:8 (En Daniël het hom voorgeneem om hom nie te verontreinig met die spys van die koning of met die wyn wat hy gedrink het nie.)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)