30 Desember 2012

Opsomming 2

Jan gee vir ons 'n opsomming oor die jaar.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

23 Desember 2012

Opsomming 2012

Jan gee geleentheid vir getuienisse en gee 'n opsomming oor die jaar.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

16 Desember 2012

Gelofte dag 2012

Jan deel met ons oor gelofte dag.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

09 Desember 2012

Die voorreg van gemeente wees!

Jan deel met ons oor Jes 33:20... Aanskou Sion, die stad(Gemeente) van ons feestelike samekoms. Jou oë sal Jerusalem sien as 'n veilige woonplek.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

02 Desember 2012

Die hoop van die heerlikheid (2)

Jan deel met ons oor Kol 1:26 & 27 naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges, aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder (in) julle, die hoop van die heerlikheid

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

25 November 2012

Die hoop van die heerlikheid

Jan deel met ons oor die verborgenheid waarvan Petrus praat as hy sê: Christus onder julle (Christus in julle), is die hoop van die heerlikheid. (Kol 1:27)

18 November 2012

Gesag uitgeoefen!

Jan deel met ons oor Miga 4:1 En aan die einde van die die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo al die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

11 November 2012

Intimiteit met God

Jan deel met ons oor 2 Pet 1:19. Ons het die profetiese woord wat baie vas is waarop ons tog moet ag gee soos 'n lamp wat in 'n donker plek skyn; totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte...

Die MP3 kan hier gekry word.

(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

04 November 2012

Is ek Syne, of is Hy myne

Jan deel met ons oor God se Gees wat daar is, elke oomblik van elke dag, om my
en jou af te rig, sodat Hy ons in die hele Waarheid kan lei.

 Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

28 Oktober 2012

Wat beteken "Ek staan saam met jou"

Jan deel met ons oor die betekenis van "Ek staan saam met jou."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

21 Oktober 2012

Ons huwelik met God

Na afloop van 'n baie lekker en geseënde huwelikskamp het Jan met ons gedeel oor ons huwelik met God.
Hy verwys verskeie kere na goed wat deur die kamp bespreek is en dit sal goed wees as jy die kamp se cd's van Katryn af bestel

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

14 Oktober 2012

Lig vir die wêreld

André deel met ons oor Fil. 2: 15. 
Om kinders van God te wees, sonder gebrek, te midde van 'n krom en verdraaide geslag, onder wie ons skyn soos ligte in die wêreld.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

07 Oktober 2012

Die Hemel en hoe om daar te kom

Jan deel met ons oor die hemel en hoe om daar te kom.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

30 September 2012

Kennis - Verhouding - Geloof

Jan deel met ons oor Joh 8:31-32. As julle in My woord bly is julle waarlik my dissipels, en julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

23 September 2012

Linke - In geregtighied gebore

Jan deel met ons oor klein Lienke wat in Geregtigheid gebore is.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

18 September 2012

Ambassadeur van Jesus Christus

Henda deel met ons oor die gesindheid van Jesus Christus, wat ons vry maak van vlees.
Fil 2:5 asook Efes 4:1

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

09 September 2012

Die Woord het vlees geword

Jan deel met ons oor oor biosekuriteit. Soos wat biosekuriteit ons immunologies beskerm teen aanslae van buite,wil die Woord ons geestelik weerbaar maak.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

02 September 2012

Die volwasse man (17) - Verhouding vs. Wet

Jan deel met ons oor die volwasse man. Ons verhouding versus wet.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

26 Augustus 2012

Die volwasse man (16) - Die hoop van heerlikheid

Jan deel met ons oor die volwasse man. Christus in ons, is die HOOP VAN HEERLIKHEID

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om na jou rekenaar te save)

19 Augustus 2012

Die volwasse man (15) - My wandel 'n getuienis

Jan deel met ons oor die volwasse man - My wandel 'n getuienis

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

12 Augustus 2012

Die volwasse man (14) - Tugtiging

Jan deel met ons oor Die volwasse man Deel 14 - Tugtiging

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

05 Augustus 2012

Die volwasse man (13) - Wandel

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 13 - Wandel

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

29 Julie 2012

Die volwasse man (12) - Die 3de getuie, Die Bloed

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 12
Die derde getuie naamlik die bloed

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

22 Julie 2012

Vergifnis en Versoening

Riekert Botha het ons besoek en met ons gedeel oor "Verhoudings, Vergifnis en Versoening"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

15 Julie 2012

Die volwasse man (11) - Die doop, die 2de getuie

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 11
Die doop, die 2de getuie

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as." om dit op jou rekenaar te save)

08 Julie 2012

Die volwasse man (10)

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 10 - Een doop

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

01 Julie 2012

Die volwasse man (9)

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 9

Die MP3 kan hiergekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou reknaar te save)

24 Junie 2012

Die volwasse man (8)

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 8

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

17 Junie 2012

Die Koning van ons hart

Henda deel met ons oor "Die koning van ons hart"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

10 Junie 2012

Die volwasse man 7

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 7

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as " om die op jou rekenaar te save)

03 Junie 2012

Die volwasse man 6

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 6

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

27 Mei 2012

Waarna soek ek

André Olivier deel met ons oor "Waarna soek ek"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

20 Mei 2012

Betésda

Jan deel met ons oor Betésda

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

13 Mei 2012

God se droom is steeds dieselfde

Na afloop van 'n baie lekker huwelik kamp sluit Piet vir ons af. Hy deel met ons oor "God se droom is steeds dieselfde"

Hy verwys gereeld na goed wat gedurende die kamp gesê is. Jy kan die volledige reeks van die kamp by Katryn bestel. Kontak haar by 053 456 1422 of epos goeienuus@jenny.co.za

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

06 Mei 2012

Die volwasse man 5

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 5

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

29 April 2012

Lewe die lewe nou

André Olivier deel met ons oor "Lewe die lewe nou"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

22 April 2012

Die volwasse man 4

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 4

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

15 April 2012

Ons stand

André Hattingh deel met ons oor "Ons stand"

Die MP3 kan hier gekryword. (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save")

08 April 2012

Pasga fees

Jan deel met ons oor die Pasga fees.

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save.)

01 April 2012

Die volwasse man 3

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 3

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save)

25 Maart 2012

Die volwasse man 2

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 2

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.

18 Maart 2012

Die volwasse man

Jan het met ons gedeel oor die volwasse man.

Die MP3 kan hier gekry word (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save.)

15 Maart 2012

11 Maart 2012

Gesag

André deel met ons oor Gesag.

Die MP3 kan hier gekry word (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save.

04 Maart 2012

Amper raak is mis

Na afloop van 'n baie lekker mannekamp het Piet weer die afsluiting behartig.
Hy het met ons gedeel oor "Amper raak is mis"

Hy verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Om die volledige kamp te kan luister moet dit van Katryn af bestel word. Skakkel haar gerus by 0825017363.

Die MP3 kan hier gekry word (Regskliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save)

26 Februarie 2012

God se geloof in my

Jan deel met ons oor God se geloof in my.

Die MP3 kan hier gekry word. (Regskliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

19 Februarie 2012

Om te kan sien

Na afloop van 'n baie lekker vroue kamp het Piet Jacobs die kamp afgesluit. Hy het met ons gedeel oor "Om te kan sien"
Piet verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Jy kan die volledige kamp se CD's bestel by Katryn (0825017363)

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

12 Februarie 2012

Hoe om ons geloof te laat groei

Jan het met ons gedeel oor hoe om ons geloof te laat groei.

Die MP3 kan hier gekry word.

05 Februarie 2012

Geloof

Jan het met ons gedeel oor geloof

Die MP3 kan hier gekry word.

29 Januarie 2012

Aanslae is oefentyd

Andre Olivier het met ons gedeel oor "Aanslae is oefentyd"

Die MP3 kan hier gekry word.

22 Januarie 2012

15 Januarie 2012

Persoonlike verantwoordelikheid

Jan deel met ons oor persoonlike verantwoordelikheid.

Die MP3 kan hier gekry word.

08 Januarie 2012

Môrester in jou hart

Jan het met ons gedeel rondom die Môrester wat in ons harte moet opkom.

Die MP3 kan hier gekry word.

01 Januarie 2012