29 Desember 2013

'n Gemoed wat vernuwe is

Jan deel met ons oor Rom 12:2 "...en word nie aan hierdie wereld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie, die welgevallige en die volmaakte wil van God is."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


22 Desember 2013

Vrymoedigheid

Jan deel met ons oor vrymoedigheid, Heb 10:19 - 22 Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van Jesus op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is Sy vlees, en ons 'n groot Priester oor die huis van God het, laat ons toetree met 'n waaragtige hart in volle geloofversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van 'n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


15 Desember 2013

'n Uitnemender weg

Jan deel met ons oor 'n Uitnemender weg
Heb 12:1 & 2 Daarom dan, terwyl ons so 'n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê, en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en die voleinder van die geloof...

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


08 Desember 2013

God se statistiek (2) - Tragedie is nie God se plan met ons nie

Jan Deel weer met ons oor God se statistiek. Jak 4:5 "Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon ? Maar Hy gee groter genade......"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


01 Desember 2013

God se statistiek: "Tragedie is nie God se plan met ons nie !"

Jan deel met ons oor God se statistiek en dat tragedie nie God se plan met ons is nie.
Luk 12:8 & 9 "Elkeen wat My sal bely voor die mense, hom sal die Seun van die mens ook bely voor die engele van God.
Maar hy wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)