Jan Deel weer met ons oor God se statistiek. Jak 4:5 "Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon ? Maar Hy gee groter genade......"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Wys tans plasings met die etiket God se statistiek. Wys alle plasings

08 Desember 2013
01 Desember 2013
God se statistiek: "Tragedie is nie God se plan met ons nie !"
Jan deel met ons oor God se statistiek en dat tragedie nie God se plan met ons is nie.
Luk 12:8 & 9 "Elkeen wat My sal bely voor die mense, hom sal die Seun van die mens ook bely voor die engele van God.
Maar hy wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Luk 12:8 & 9 "Elkeen wat My sal bely voor die mense, hom sal die Seun van die mens ook bely voor die engele van God.
Maar hy wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)