30 Oktober 2011

Gemeente vs Kerk

Jan het met ons gedeel rondom Gemeente vs Kerk

Die MP3 kan hier gekry word.

'n Paar fotos

Van die hek af gesien

 Die voordeur

Die voordeur van binne af

Die voorportaal 

 Die voorportaal in Panorama

Die verhoog van agter af 

Van die verhoog af

23 Oktober 2011

God se droom - My droom

Sondag die 23ste Oktober 2011 was die opening van ons nuwe gebou. Hierdie is die volledige opname.
Ons het 'n paar sprekers gehad wat met ons gedeel het oor die onstaan en die pad wat ons gemeente gestap het. Ek het dit alles op geneem as julle dit wil hoor.

Die volledige MP3 kan hier gekry word.

Vir die wat net Sondag se woord wil kry, kan jule hier kliek.



As julle die player gebruik moet julle die "forward" knoppie eenkeer druk om na die boodskap alleen te luister, want dit begin by die volledige opname.

17 Oktober 2011

Die hele tiende

Jan het Sondag die 16 de Oktober 2011 met ons gedeel oor die hele tiende.

Die MP3 kan hier gekry word.

10 Oktober 2011

Vaste Spys

Jan het Sondag die 9 de Oktober 2011 met ons gedeel oor vaste spys.

Die MP3 kan hier gekry word.

02 Oktober 2011

Gesag

Op Sondag die 2de Oktober het Jan met ons gedeel oor gesag.

Die MP3 kan hier gekry word.