27 Mei 2012

Waarna soek ek

André Olivier deel met ons oor "Waarna soek ek"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

20 Mei 2012

Betésda

Jan deel met ons oor Betésda

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

13 Mei 2012

God se droom is steeds dieselfde

Na afloop van 'n baie lekker huwelik kamp sluit Piet vir ons af. Hy deel met ons oor "God se droom is steeds dieselfde"


Hy verwys gereeld na goed wat gedurende die kamp gesê is. Jy kan die volledige reeks van die kamp by Katryn bestel. Kontak haar by 053 456 1422 of epos goeienuus@jenny.co.za

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

06 Mei 2012

Die volwasse man 5

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 5

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)