18 Desember 2011

11 Desember 2011

Opsomming 2011

Jan het vir ons 'n opsomming gegee oor die jaar se woord.

Die MP3 kan hier gekry word.

04 Desember 2011

27 November 2011

20 November 2011

13 November 2011

06 November 2011

Die Rots

André Olivier het met ons gedeel rondom die Rots

Die MP3 kan hier gekry word.

30 Oktober 2011

Gemeente vs Kerk

Jan het met ons gedeel rondom Gemeente vs Kerk

Die MP3 kan hier gekry word.

'n Paar fotos

Van die hek af gesien

 Die voordeur

Die voordeur van binne af

Die voorportaal 

 Die voorportaal in Panorama

Die verhoog van agter af 

Van die verhoog af

23 Oktober 2011

God se droom - My droom

Sondag die 23ste Oktober 2011 was die opening van ons nuwe gebou. Hierdie is die volledige opname.
Ons het 'n paar sprekers gehad wat met ons gedeel het oor die onstaan en die pad wat ons gemeente gestap het. Ek het dit alles op geneem as julle dit wil hoor.

Die volledige MP3 kan hier gekry word.

Vir die wat net Sondag se woord wil kry, kan jule hier kliek.



As julle die player gebruik moet julle die "forward" knoppie eenkeer druk om na die boodskap alleen te luister, want dit begin by die volledige opname.

17 Oktober 2011

Die hele tiende

Jan het Sondag die 16 de Oktober 2011 met ons gedeel oor die hele tiende.

Die MP3 kan hier gekry word.

10 Oktober 2011

Vaste Spys

Jan het Sondag die 9 de Oktober 2011 met ons gedeel oor vaste spys.

Die MP3 kan hier gekry word.

02 Oktober 2011

Gesag

Op Sondag die 2de Oktober het Jan met ons gedeel oor gesag.

Die MP3 kan hier gekry word.

26 September 2011

Gemengde saad

Gedurende Sondag 25 September 2011 het Jan met ons gedeel oor gemende saad.

Die MP3 kan hier gekry word


19 September 2011

13 September 2011

Samevatting van Mannekamp

Ons het 'n baie lekker mannekamp gehad die naweek van die 9de tot die 11de September 2011. Hierdie is die afsluiting en samevatting van die kamp. Soos met die vroue kamp stel ek voor dat julle die reeks by Katryn (082 501 7363) bestel. Jan maak baie verwysing na goed wat deur die kamp gesê was.

Lekker week en seën vir julle

07 September 2011

29 Augustus 2011

Die lewe is my keuse

Sondag 28 Augustus 2011. Jan was in Namibia en Andre Olivier het vir ons die woord gebring.

24 Augustus 2011

Mannekamp 9 - 11 September 2011

Ons hou die naweek van die 9de tot die 11de September 2011 Mannekamp hier op Jan Kempdorp.
Julle moet asseblief voor Woensdag die 7de September 2011 by Katryn (0825017363) of Anne-marie (0824036876) bespreek.

22 Augustus 2011

Geeslewe vs Geeswandel 3

Hier is Sondag 21 Augustus 2011 se woord.

Ek toets verskillende bitrates om die data verbruik te verminder. Laat asseblief julle comments oor die klank se kwaliteit. Ek wil dit nie te klein maak en dan kan julle dit nie luister nie.

Lekker week


16 Augustus 2011

My Woord sal My behaag

Hier is Sondag 14 Augustus se woord.
Dit was die afsluiting van 'n baie geseënde vroue kamp (Al daardie lesings is op CD beskikbaar indien julle die hele kamp wil hoor. Jan maak baie melding van goed wat gesê is deur die kamp)
Die klank het 'n ego, want ons het vir die eerste keer vandat ons gebou se laaste steen gelê is, daar bymekaar gekom.

Geniet dit en baie seën vir julle.

10 Augustus 2011

Geeslewe vs Geeswandel 2

Hi Almal

Hier is Sondag 7 Augustus 2011 se woord.
Ek het ook die deel een op gelaai vir ingeval iemand dit gemis het en eers daarna wil luister.

Geeslewe vs Geeswandel (1)

Hallo almal

Hier is Sondag 31 Julie 2011 se woord. Dit was die intro vir Sondag 7 Augustus 2011.

Vroue kamp

Hi Almal

Dit is Vroue kamp die naweek (12 tot 14 Augustus) op Jan Kempdorp die naweek.
Kontak vir Katryn (0828583202) vir besprekings.

08 Mei 2011

Tyd vir 'n nuwe bril (2)

Jan deel met ons oor "Tyd vir 'n nuwe bril" Deel 2

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as om dit op jou rekenaar te save.)

01 Mei 2011

Tyd vir 'n nuwe bril (1)

Jan deel met ons oor "Tyd vir 'n nuwe bril." Deel 1

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

24 April 2011

Pasga, Kruisiging en Opstanding

Jan deel met ons oor "Pasga, kruisiging en opstanding"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

17 April 2011

'n Wens wat uitkom

Jan deel met ons oor "'n Wens wat uitkom"

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save"

10 April 2011

Ingesteldheid en gemoedstoestand

Jan deel met ons oor "Ingesteldheid en gemoedstoestand"

Die MP3 kan hier gekry word. (Regskliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

27 Maart 2011

Gees lewe (Deel 2)

André Olivier deel met ons oor "Gees lewe" Deel 2

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

13 Maart 2011

Gees-evangelie vs vlees-evangelie

Johann Smit deel met ons oor "Gees-evangelie vs vlees-evangelie"

Die MP3 kan hier gekry word (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

06 Maart 2011

Leef die lewe

Jan deel met ons oor "Leef die lewe"

Die MP3 kan hier gekry word. (Regsklief en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save"

27 Februarie 2011

Gees lewe (Deel 1)

André Olivier deel met ons oor "Gees lewe" Deel 1

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)

13 Februarie 2011

06 Februarie 2011

30 Januarie 2011

Die gebed van die regverdige het groot krag 2

Jan Deel met ons oor "Die gebed vandie regverdige het groot krag" Deel 2

Die MP3 kan hier gekry word.

23 Januarie 2011

Die gebed van die regverdige het groot krag 1

Jan deel met ons oor "Die gebed van die regverdige het groot krag" Deel 1

Die MP3 kan hier gekry word.

16 Januarie 2011

09 Januarie 2011

Om onreg te bestuur

Jan deel met ons oor "Om onreg te bestuur"

Die MP3 kan hier gekry word.

02 Januarie 2011

Om vir Waardigheid te getuig

Jan deel met ons oor "Om vir waardigheid te getuig"

Die MP3 kan hier gekry word.