30 Junie 2013

Die krag van belydenis (2)

Jan deel verder oor die krag van ons belydenis. Spreuke 18:20 & 21 Van die opbrengs van iemand se mond word sy maag versadig, hy word versadig deur die opbrengs van sy lippe. Dood en lewe lê in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik sal die vrug daarvan eet.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


23 Junie 2013

Die konsep van belydenis

Jan deel met ons oor die konsep van belydenis.
Lukas 12:8 & 9 "Elkeen wat My naam bely voor die mense, hom sal die Seun van die mens ook bely voor die engele van God. Maar elkeen wat My verloën voor die mense, sal verloën word voor die engele van God."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


19 Junie 2013

Om te wees

Jan deel met ons oor om te wees wat God ons gemaak het.
Wees wie jy is, Jy is die geregtigheid van God.

(Gen 1:28) WEES vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see, die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)



09 Junie 2013

Om die leuen af te lê 2

André deel met ons oor "Om die leuen af te lê asook gesonde spraak vs siekspraak

Hy verwys na die twee sketse.



Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)



02 Junie 2013

Hoekom ?

Jan deel met ons oor "hoekom daar slegte goed en tragedie gebeur"
1 Kor 13:9 & 10. "want ons ken ten dele en ons profiteer ten dele, maar as die volmaakte gekom het sal dit wat ten dele is tot niet gaan."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)