29 September 2013

Wandel in geloof - Jakob

Jan deel met ons oor wandel in geloof - Jakop
Gen 32:26 "Ek sal U nie laat gaan tensy U my seën"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


22 September 2013

Die wandel van geloof (Reeks 2)

Die week se Tema is: "Die wandel van geloof".
Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


15 September 2013

Word bevestig deur die Woord - OP DIE ROTS !

Riaan Bezuidenhout deel met ons oor Mat.7:24 "Elkeen dan wat na herdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


08 September 2013

Die sin van Christus

Jan deel met ons oor " Die sin van Christus" (begrip,gedagtes, gevoel, wil)
1 Kor 2:16, "maar ons spreek die wysheid van God wat bestaan in verborgenheid wat bedek was en wat God van ewigheid af voorbeskik het tot ons heerlikheid "(1 Kor2:9)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


01 September 2013

Hoekom het Liewe Jesus nie Liewe God geword nie?

Daniël deel met ons oor die karakter van God. Laat die morester in jou hart opkom oor wie God werklikwaar is, aan die beeld van wat Jesus ons kom wys het van wie God is.
Joh 14:9 "Hy wat My gesien het, het die Vader gesien."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)