30 September 2012

Kennis - Verhouding - Geloof

Jan deel met ons oor Joh 8:31-32. As julle in My woord bly is julle waarlik my dissipels, en julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


23 September 2012

Linke - In geregtighied gebore

Jan deel met ons oor klein Lienke wat in Geregtigheid gebore is.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


18 September 2012

Ambassadeur van Jesus Christus

Henda deel met ons oor die gesindheid van Jesus Christus, wat ons vry maak van vlees.
Fil 2:5 asook Efes 4:1

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


09 September 2012

Die Woord het vlees geword

Jan deel met ons oor oor biosekuriteit. Soos wat biosekuriteit ons immunologies beskerm teen aanslae van buite,wil die Woord ons geestelik weerbaar maak.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

02 September 2012

Die volwasse man (17) - Verhouding vs. Wet

Jan deel met ons oor die volwasse man. Ons verhouding versus wet.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)