25 November 2012

Die hoop van die heerlikheid

Jan deel met ons oor die verborgenheid waarvan Petrus praat as hy sê: Christus onder julle (Christus in julle), is die hoop van die heerlikheid. (Kol 1:27)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

18 November 2012

Gesag uitgeoefen!

Jan deel met ons oor Miga 4:1 En aan die einde van die die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo al die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

11 November 2012

Intimiteit met God

Jan deel met ons oor 2 Pet 1:19. Ons het die profetiese woord wat baie vas is waarop ons tog moet ag gee soos 'n lamp wat in 'n donker plek skyn; totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte...

Die MP3 kan hier gekry word.

(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

04 November 2012

Is ek Syne, of is Hy myne

Jan deel met ons oor God se Gees wat daar is, elke oomblik van elke dag, om my
en jou af te rig, sodat Hy ons in die hele Waarheid kan lei.

 Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)