Wys tans plasings met die etiket Daniël Kuhn. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Daniël Kuhn. Wys alle plasings

08 Maart 2015

Die lewe gaan oor keuses

Daniel deel met ons oor die keuses waaroor die lewe gaan.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

21 September 2014

Word dronk van die Gees

Daniël deel met ons oor (Efes 5: 18) Moenie dronk word van wyn nie - daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

01 Junie 2014

Laat dit wees soos jy glo

Daniël deel met ons oor WAT ons glo. (Mat 8:13) Toe sê Jesus vir die hoofman oor honderd: Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy GEGLO het. En sy kneg het gesond geword in daardie uur. God se hart vir ons is "'n change of hart & mind" METANOIA - 2 Pet 3:9 nie net 'n "change of mind " nie (METANOIO)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

01 September 2013

Hoekom het Liewe Jesus nie Liewe God geword nie?

Daniël deel met ons oor die karakter van God. Laat die morester in jou hart opkom oor wie God werklikwaar is, aan die beeld van wat Jesus ons kom wys het van wie God is.
Joh 14:9 "Hy wat My gesien het, het die Vader gesien."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)