Wys tans plasings met die etiket Johann Smit. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Johann Smit. Wys alle plasings

19 April 2015

Time for action!

Johann moedig ons aan om in aksie te kom. (1 Tim 4:6 ) "voed jou met woorde van die geloof..."1 Kor 10:9 & 10 in die Mirror vertaling: "Grumbling sets up the stage for the enemy to snake you! and "Grumbling is a killer!" (Heb 5:12) 'Want hoewel julle vanwee die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat 'n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie.'

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


23 November 2014

Ervaar vs Glo

Johann deel met ons oor ervaar versus glo. (1 Kor 10:13) in Mirror Bible: "Your situation is not unique! Every human life faces contradictions! Here is the good news: God believes in your freedom! He has made it possible for you to triumph in every situation that you will ever encounter!

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


02 November 2014

Die saak behoort aan die Here

Johann deel met ons oor die geskiedenis van Josafat, sy oorwinning oor die Moabiete en Ammoniete. 2 Kron 20 : 14 & 15 " Toe kom die Gees van die Here in die midde van die vergadering op Jahasiel...en hy het gesê: Luister, almal wat uit Juda is en inwoners van Jerusalem en u, koning Josafat! So sê die Here aan julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie,WANT DIE STRYD IS NIE JULLE SAAK NIE, MAAR DIE SAAK VAN GOD.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


07 Julie 2013

Doen van geregtigheid

Johann deel met ons oor 1 Johannes 3:6 & 7. Elkeen wat in Hom bly, sondig nie. Elkeen wat sondig, het Hom nie gesien en Hom nie geken nie. My kinders, laat niemand julle mislei nie: wie die geregtigheid doen, is regverdig soos Hy regverdig is.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)