Wys tans plasings met die etiket Leon du Toit. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Leon du Toit. Wys alle plasings

07 September 2014

Die evangelie in Rusland

Leon du Toit deel met ons oor die evangelie in Rusland. Jes 61:1 Die Gees van die Here Here is op My omdat die Here My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenis 'n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis;

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)