25 Maart 2012

Die volwasse man 2

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 2

Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.

18 Maart 2012

Die volwasse man

Jan het met ons gedeel oor die volwasse man.

Die MP3 kan hier gekry word (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save.)


15 Maart 2012

11 Maart 2012

Gesag

André deel met ons oor Gesag.

Die MP3 kan hier gekry word (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save.




04 Maart 2012

Amper raak is mis

Na afloop van 'n baie lekker mannekamp het Piet weer die afsluiting behartig.
Hy het met ons gedeel oor "Amper raak is mis"

Hy verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Om die volledige kamp te kan luister moet dit van Katryn af bestel word. Skakkel haar gerus by 0825017363.

Die MP3 kan hier gekry word (Regskliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save)