Word 'n vennoot

Die Evangelie is verniet, maar die daarstel en uitsendings kos geld. Indien jy 'n behoefte het om daartoe by te dra en 'n vennoot in die uitdra van die boodskap te word is jy welkom deur met ons kontak te maak. Katryn by 053 456 1422
Om dit makliker te maak kan jy die debiet vorm aflaai, invul en teken en aan ons terugstuur per faks na  086 608 166

Debiet order Afrikaans
Debit order English

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking