30 Desember 2012

Opsomming 2

Jan gee vir ons 'n opsomming oor die jaar.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


23 Desember 2012

Opsomming 2012

Jan gee geleentheid vir getuienisse en gee 'n opsomming oor die jaar.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


16 Desember 2012

Gelofte dag 2012

Jan deel met ons oor gelofte dag.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


09 Desember 2012

Die voorreg van gemeente wees!

Jan deel met ons oor Jes 33:20... Aanskou Sion, die stad(Gemeente) van ons feestelike samekoms. Jou oë sal Jerusalem sien as 'n veilige woonplek.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)



02 Desember 2012

Die hoop van die heerlikheid (2)

Jan deel met ons oor Kol 1:26 & 27 naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges, aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder (in) julle, die hoop van die heerlikheid

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)