02 Desember 2012

Die hoop van die heerlikheid (2)

Jan deel met ons oor Kol 1:26 & 27 naamlik die verborgenheid wat van die eeue en geslagte af verborge was, maar nou geopenbaar is aan sy heiliges, aan wie God wou bekend maak wat die rykdom van die heerlikheid van hierdie verborgenheid onder die heidene is, dit is Christus onder (in) julle, die hoop van die heerlikheid

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking