23 Oktober 2011

God se droom - My droom

Sondag die 23ste Oktober 2011 was die opening van ons nuwe gebou. Hierdie is die volledige opname.
Ons het 'n paar sprekers gehad wat met ons gedeel het oor die onstaan en die pad wat ons gemeente gestap het. Ek het dit alles op geneem as julle dit wil hoor.

Die volledige MP3 kan hier gekry word.

Vir die wat net Sondag se woord wil kry, kan jule hier kliek.



As julle die player gebruik moet julle die "forward" knoppie eenkeer druk om na die boodskap alleen te luister, want dit begin by die volledige opname.

1 opmerking:

  1. So waar is 'n paar foto's? Ons wat nie daar kon wees nie sou graag wou sien hoe dit lyk. - Marelize

    AntwoordVee uit