22 Augustus 2011

Geeslewe vs Geeswandel 3

Hier is Sondag 21 Augustus 2011 se woord.

Ek toets verskillende bitrates om die data verbruik te verminder. Laat asseblief julle comments oor die klank se kwaliteit. Ek wil dit nie te klein maak en dan kan julle dit nie luister nie.

Lekker week


16 Augustus 2011

My Woord sal My behaag

Hier is Sondag 14 Augustus se woord.
Dit was die afsluiting van 'n baie geseënde vroue kamp (Al daardie lesings is op CD beskikbaar indien julle die hele kamp wil hoor. Jan maak baie melding van goed wat gesê is deur die kamp)
Die klank het 'n ego, want ons het vir die eerste keer vandat ons gebou se laaste steen gelê is, daar bymekaar gekom.

Geniet dit en baie seën vir julle.

10 Augustus 2011

Geeslewe vs Geeswandel 2

Hi Almal

Hier is Sondag 7 Augustus 2011 se woord.
Ek het ook die deel een op gelaai vir ingeval iemand dit gemis het en eers daarna wil luister.

Geeslewe vs Geeswandel (1)

Hallo almal

Hier is Sondag 31 Julie 2011 se woord. Dit was die intro vir Sondag 7 Augustus 2011.

Vroue kamp

Hi Almal

Dit is Vroue kamp die naweek (12 tot 14 Augustus) op Jan Kempdorp die naweek.
Kontak vir Katryn (0828583202) vir besprekings.

08 Mei 2011

Tyd vir 'n nuwe bril (2)

Jan deel met ons oor "Tyd vir 'n nuwe bril" Deel 2

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as om dit op jou rekenaar te save.)

01 Mei 2011

Tyd vir 'n nuwe bril (1)

Jan deel met ons oor "Tyd vir 'n nuwe bril." Deel 1

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save.)