15 Maart 2012
11 Maart 2012
Gesag
André deel met ons oor Gesag.
Die MP3 kan hier gekry word (Regs kliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save.
04 Maart 2012
Amper raak is mis
Na afloop van 'n baie lekker mannekamp het Piet weer die afsluiting behartig.
Hy het met ons gedeel oor "Amper raak is mis"
Hy verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Om die volledige kamp te kan luister moet dit van Katryn af bestel word. Skakkel haar gerus by 0825017363.
Die MP3 kan hier gekry word (Regskliek en kies "Save as" om dit na jou rekenaar te save)
26 Februarie 2012
God se geloof in my
Jan deel met ons oor God se geloof in my.
Die MP3 kan hier gekry word. (Regskliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
19 Februarie 2012
Om te kan sien
Na afloop van 'n baie lekker vroue kamp het Piet Jacobs die kamp afgesluit. Hy het met ons gedeel oor "Om te kan sien"
Piet verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Jy kan die volledige kamp se CD's bestel by Katryn (0825017363)
Piet verwys baie na goed wat gedurende die kamp gesê is. Jy kan die volledige kamp se CD's bestel by Katryn (0825017363)
Die MP3 kan hier gekry word. (Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
12 Februarie 2012
Hoe om ons geloof te laat groei
05 Februarie 2012
Teken in op:
Plasings (Atom)