18 September 2012

Ambassadeur van Jesus Christus

Henda deel met ons oor die gesindheid van Jesus Christus, wat ons vry maak van vlees.
Fil 2:5 asook Efes 4:1

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

09 September 2012

Die Woord het vlees geword

Jan deel met ons oor oor biosekuriteit. Soos wat biosekuriteit ons immunologies beskerm teen aanslae van buite,wil die Woord ons geestelik weerbaar maak.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

02 September 2012

Die volwasse man (17) - Verhouding vs. Wet

Jan deel met ons oor die volwasse man. Ons verhouding versus wet.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

26 Augustus 2012

Die volwasse man (16) - Die hoop van heerlikheid

Jan deel met ons oor die volwasse man. Christus in ons, is die HOOP VAN HEERLIKHEID

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om na jou rekenaar te save)

19 Augustus 2012

Die volwasse man (15) - My wandel 'n getuienis

Jan deel met ons oor die volwasse man - My wandel 'n getuienis

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

12 Augustus 2012

Die volwasse man (14) - Tugtiging

Jan deel met ons oor Die volwasse man Deel 14 - Tugtiging

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

05 Augustus 2012

Die volwasse man (13) - Wandel

Jan deel met ons oor "Die volwasse man" Deel 13 - Wandel

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)