Jan deel met ons oor Miga 4:1 En aan die einde van die die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo al die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
18 November 2012
11 November 2012
Intimiteit met God
Jan deel met ons oor 2 Pet 1:19. Ons het die profetiese woord wat baie vas is waarop ons tog moet ag gee soos 'n lamp wat in 'n donker plek skyn; totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte...
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
04 November 2012
Is ek Syne, of is Hy myne
Jan deel met ons oor God se Gees wat daar is, elke oomblik van elke dag, om my
en jou af te rig, sodat Hy ons in die hele Waarheid kan lei.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
en jou af te rig, sodat Hy ons in die hele Waarheid kan lei.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
28 Oktober 2012
Wat beteken "Ek staan saam met jou"
Jan deel met ons oor die betekenis van "Ek staan saam met jou."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
21 Oktober 2012
Ons huwelik met God
Na afloop van 'n baie lekker en geseënde huwelikskamp het Jan met ons gedeel oor ons huwelik met God.
Hy verwys verskeie kere na goed wat deur die kamp bespreek is en dit sal goed wees as jy die kamp se cd's van Katryn af bestel
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Hy verwys verskeie kere na goed wat deur die kamp bespreek is en dit sal goed wees as jy die kamp se cd's van Katryn af bestel
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
14 Oktober 2012
Lig vir die wêreld
André deel met ons oor Fil. 2: 15.
Om kinders van God te wees, sonder gebrek, te midde van 'n krom en verdraaide geslag, onder wie ons skyn soos ligte in die wêreld.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Om kinders van God te wees, sonder gebrek, te midde van 'n krom en verdraaide geslag, onder wie ons skyn soos ligte in die wêreld.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
07 Oktober 2012
Die Hemel en hoe om daar te kom
Jan deel met ons oor die hemel en hoe om daar te kom.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)