Jan deel met ons oor Die Profetiese Woord "Laat jou met God versoen " asook Jes 55:1 (O almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk.)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
24 Maart 2013
17 Maart 2013
Die profetiese woord (3) Golgota
Jan deel met ons oor Die Profetiese Woord (3) Golgota. Hy verwys na Jes 54:1
"Jubel onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen wee gehad het nie! want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude,sê die Here "
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
"Jubel onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen wee gehad het nie! want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude,sê die Here "
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
03 Maart 2013
Die profetiese woord (2)
Jan deel met ons oor 2 Pet 1:19 "Ons het die profetiese Woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die morester opgaan in julle harte." Hy verwys ook na Jes 52:7.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
24 Februarie 2013
Die profetiese woord
Jan deel met ons oor die profetiese woord
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
17 Februarie 2013
Waar begin ek?
Na afloop van 'n baie lekker vroue kamp sluit Piet Jacobs vir ons die naweek af. Hy deel met ons rondom die vraag "Waar begin ek?"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
10 Februarie 2013
Die besnydenis van die hart
Jan deel met ons oor Rom 2:29 Die Besnydenis van die hart! "En Ek sal julle 'n nuwe gees in julle binneste gee" en "Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in julle binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge hou en doen." Eseg 36:26-27
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
03 Februarie 2013
Om waarlik vry te wees!!
André deel met ons hoe om waarlik vry te wees.
(Joh 8:36) As die Seun julle dan vrygemaak het,sal julle waarlik vry wees.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
(Joh 8:36) As die Seun julle dan vrygemaak het,sal julle waarlik vry wees.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)