Jan deel oor die gedeelte in Spreuke 31:25 "sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom",asook die deel in (Jak1:3-4)"ag dit louter vreugde, my broeders wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
21 April 2013
14 April 2013
Die Profetiese Woord (7) Volkome blydskap
Jan deel met ons oor die Profetiese Woord (7) Volkome blydskap
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
07 April 2013
Die Profetiese Woord (6) - Die wens het uitgekom
Jan deel met ons oor Spreuke 13:12 wat sê " n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensvoom."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
31 Maart 2013
Die Profetiese Woord (5) - Die oordeelsdag
Jan deel met ons oor Mat 22:11,12."En toe die koning ingaan om na die gaste te kyk, sien hy daar iemand wat nie 'n bruilofskleed aan het nie. En hy sê vir hom: Vriend, hoe het jy hier ingekom sonder 'n bruilofskleed aan?,en hy kon geen woord sê nie."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
24 Maart 2013
Die Profetiese Woord (4) - Laat jou met God versoen
Jan deel met ons oor Die Profetiese Woord "Laat jou met God versoen " asook Jes 55:1 (O almal wat dors het, kom na die waters; en wie geen geld het nie, kom, koop en eet; ja kom, koop sonder geld en sonder prys, wyn en melk.)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
17 Maart 2013
Die profetiese woord (3) Golgota
Jan deel met ons oor Die Profetiese Woord (3) Golgota. Hy verwys na Jes 54:1
"Jubel onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen wee gehad het nie! want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude,sê die Here "
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
"Jubel onvrugbare, wat nie gebaar het nie! Breek uit in gejubel en juig, jy wat geen wee gehad het nie! want die kinders van die eensame is meer as die kinders van die getroude,sê die Here "
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
03 Maart 2013
Die profetiese woord (2)
Jan deel met ons oor 2 Pet 1:19 "Ons het die profetiese Woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die morester opgaan in julle harte." Hy verwys ook na Jes 52:7.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)