Jan deel met ons oor Jak 1:25 "Maar hy wat diep inkyk in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, omdat hy nie 'n vergeetagtige hoorder is nie, maar 'n dader van die werk, gelukkig wees in wat hy doen."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
19 Mei 2013
12 Mei 2013
The inside Story
Piet deel met ons oor "The Inside Story" en Efs 1:9 "deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
06 Mei 2013
Daders van die Woord
Jan deel met ons oor Jak 1:22 "En word daders van die Woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
28 April 2013
Oorwinningslewe
Jan deel met ons oor Jak 1:3 "Geoefen in die oortuiging help dit my om geduld te beoefen.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
21 April 2013
Om uit te sien na die dag wat kom
Jan deel oor die gedeelte in Spreuke 31:25 "sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom",asook die deel in (Jak1:3-4)"ag dit louter vreugde, my broeders wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
14 April 2013
Die Profetiese Woord (7) Volkome blydskap
Jan deel met ons oor die Profetiese Woord (7) Volkome blydskap
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
07 April 2013
Die Profetiese Woord (6) - Die wens het uitgekom
Jan deel met ons oor Spreuke 13:12 wat sê " n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensvoom."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)