19 Junie 2013

Om te wees

Jan deel met ons oor om te wees wat God ons gemaak het.
Wees wie jy is, Jy is die geregtigheid van God.

(Gen 1:28) WEES vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor die visse van die see, die voëls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

09 Junie 2013

Om die leuen af te lê 2

André deel met ons oor "Om die leuen af te lê asook gesonde spraak vs siekspraak

Hy verwys na die twee sketse.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

02 Junie 2013

Hoekom ?

Jan deel met ons oor "hoekom daar slegte goed en tragedie gebeur"
1 Kor 13:9 & 10. "want ons ken ten dele en ons profiteer ten dele, maar as die volmaakte gekom het sal dit wat ten dele is tot niet gaan."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

26 Mei 2013

Om die leun af te lê

André deel met ons oor sekere fundamentele beginsels alvorens ons kan sê, ons staan in n verhouding.
1. Dat die prys 2000 jaar gelede betaal is.
2. Dat die vyand oorwin is.
3. Dat Lewe en Oorvloed ons lewe is, en dis nie vir eendag nie, dis vir NOU.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

19 Mei 2013

Gelukkig in alles wat ek doen

Jan deel met ons oor Jak 1:25 "Maar hy wat diep inkyk in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, omdat hy nie 'n vergeetagtige hoorder is nie, maar 'n dader van die werk, gelukkig wees in wat hy doen."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

12 Mei 2013

The inside Story

Piet deel met ons oor "The Inside Story" en Efs 1:9 "deurdat Hy aan ons die verborgenheid van sy wil bekend gemaak het na sy welbehae wat Hy in Homself voorgeneem het"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)

06 Mei 2013

Daders van die Woord

Jan deel met ons oor Jak 1:22 "En word daders van die Woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)