Jan deel met ons oor verandering van hart. Ps 84:5 "Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. As hulle deur die droë laagte trek, maak hulle dit 'n fonteinland."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
13 April 2014
06 April 2014
Eer (Respek) jou vader en jou moeder
Jan deel met ons oor respek. Efes 6:1 sê Paulus "Kinders julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg." As ons harte verander het dan leef ons respek, maar as ons harte nog nie verander het nie, dan moet ons nog respekteer. As kinders verstaan wie hulle is, is respek 'n vrug van geregtigheid, en as hulle verstaan wie hulle ouers/onderwysers is, dan sal hulle outomaties respek toon. Metanoia /Metanoeo
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
30 Maart 2014
Ons is geroep om te seën
Jan deel met ons oor die konsep van "seën" 1 Pet 3:9 "Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel,omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
23 Maart 2014
2 Adams, 2 soorte geloof, 2 soorte hoop, Nou: 2 soorte liefde !
Jan deel met ons oor die twee soorte liefde nl. Agapae (God se liefde) en phileo (die mens se liefde). Agapae wil my aan die einde van phileo bring.
1 Kor 13:13 Nou bly geloof, hoop en liefde, maar die grootste hiervan is die liefde.
2 Kor 5 :14 Want die liefde van Christus dring ons.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
1 Kor 13:13 Nou bly geloof, hoop en liefde, maar die grootste hiervan is die liefde.
2 Kor 5 :14 Want die liefde van Christus dring ons.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
16 Maart 2014
God se droom vir my
André deel met ons om in pas te kom met God se droom. Hy begeer dit, maar begeer ek dit ? 1 Joh 1:1 - 4. "Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
09 Maart 2014
Die hoop wat nie beskaam nie
Jan deel met ons oor die twee vorme van hoop, nl. die hoop wat beskaam en die HOOP wat Nie beskaam nie. Heb 12:1 "Die geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop - 'n bewys van wat ons nie sien nie. 1 kor 13:13 "Nou bly geloof, hoop en liefde, maar die grootste hiervan is die liefde"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
02 Maart 2014
'n Uitklophou vir minderwaardigheid
Jan bevestig ons met Jes 54:14 "Deur geregtigheid sal jy bevestig word, wees ver van verdrukking, want jy hoef nie bevrees te wees nie; en ver van verskrikking, want dit sal nie by jou kom nie."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)