18 Mei 2014

God se rus (2)

Jan deel met ons oor God se rus. Heb 4:11 "Laat ons ons dan beywer om in te gaan in die rus, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid val nie"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


12 Mei 2014

Om in God se rus te gaan

Jan bevestig Amos 3:3 "Sal twee met mekaar saamwandel tensy hulle eers afgespreek het"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


04 Mei 2014

Die openbaring van die koning

Jan deel met ons oor die openbaring van die koning. Matt 13:52 "Daarom is elke skrifgeleerde wat 'n leerling geword het in die koninkryk van die hemele, soos 'n huisheer wat uit sy skat ou en nuwe dinge te voorskyn bring"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


27 April 2014

Onvoorwaardelike toewyding en betrokkenheid by

Jan Deel met ons oor "commitment".
God is nie in die beskuldiging besigheid nie, "He's looking down in tender LOVE. So God kyk af in sy tedere liefde, nie om fout te vind nie, Hy kyk om te sien, is daar nie 'n geleentheid waarin Hy HOMSELF , SY LEWE, SY LIEFDE, SY DROOM, in ons harte kan openbaar nie, sodat die strome van Lewende Water uit ons binneste kan vloei.
Gal 5:13 Julle is tot Vryheid geroep broeders, gebruik net nie julle Vryheid as aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar in liefde !

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


20 April 2014

Werktuie van geregtigheid

Jan deel met ons oor Rom 6 :13 "En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God." en in die Mirror vertaling,
"En moenie julle lede los onbewaak laat rondlê in die omgewing van ongeregtigheid nie. Dis waar sonde dit beetkry en as wapen teen jou gebruik. Wees liewer vir God beskikbaar as iemand wat uit die dood opgestaan het en jou liggaam as 'n wapen van geregtigheid."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


13 April 2014

Veranderde harte

Jan deel met ons oor verandering van hart. Ps 84:5 "Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. As hulle deur die droë laagte trek, maak hulle dit 'n fonteinland."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


06 April 2014

Eer (Respek) jou vader en jou moeder

Jan deel met ons oor respek. Efes 6:1 sê Paulus "Kinders julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg." As ons harte verander het dan leef ons respek, maar as ons harte nog nie verander het nie, dan moet ons nog respekteer. As kinders verstaan wie hulle is, is respek 'n vrug van geregtigheid, en as hulle verstaan wie hulle ouers/onderwysers is, dan sal hulle outomaties respek toon. Metanoia /Metanoeo

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)