19 Oktober 2014

Om die heerlikheid van God te aanskou

André deel met ons oor Joh 17:22 en 24 "En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Vader, Ek wil dat waar Ek is, hulle wat U My gegee het, ook saam met My sal wees, sodat hulle my heerlikheid kan aanskou wat U My gegee het, omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wereld."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


12 Oktober 2014

Sonde - Geen verdraagsaamheid!

Jan deel met ons oor 1 Sam 15:22 "Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffers; om te luister is beter as die vet van ramme." 2 Kor 3:6 "...maar ons bekwaamheid is uit God wat ons bekwaam gemaak het as dienaars van 'n Nuwe Testament, nie van die letter nie, maar van die Gees; want die letter maak dood, maar die Gees maak lewend. "

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


05 Oktober 2014

One small step for man

Jan deel met ons oor 2 Kon 3 - 6. Wat het jy in jou huis, wat het jy tot beskikking? Jy weet God werk die wonderwerke, maar hy werk dit deur ons. 2 Kon 6:17 "Here open tog sy oë, dat hy kan sien! "

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


28 September 2014

Wat kom jy nog kort?

Jan deel met ons oor 2 Pet 1:3&4 "Immers, Sy godelikke krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur Sy heerlikheid en deug waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle; die verdorwenheid ontvlug het wat deur die begeerlikheid in die wêreld is...."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


21 September 2014

Word dronk van die Gees

Daniël deel met ons oor (Efes 5: 18) Moenie dronk word van wyn nie - daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


14 September 2014

Hoe praat God nou met ons

Jan deel met ons oor hoe God met ons praat. Rom 10:8 "Naby jou is die Woord, in jou mond en in jou hart. God praat 1ste deur sy Woord, nie deur omstandighede nie, dan deur sy Gees (hoe hoor jy sy stem?) Dan praat God ook deur die prediking.( Heb 12:7 & 8 )"...en Ek sal Vrede as julle owerheid aanstel en Geregtigheid as julle bestuurders."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


07 September 2014

Die evangelie in Rusland

Leon du Toit deel met ons oor die evangelie in Rusland. Jes 61:1 Die Gees van die Here Here is op My omdat die Here My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenis 'n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis;

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)