Jan deel met ons oor Deut 30:13 - 19 "Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die dood, die seen en die vloek het ek jou voorgehou. KIES DAN DIE LEWE, DAT JY KAN LEWE, JY EN JOU NAGESLAG,..." Die reg tot besluit is liefdesgedrewe.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
16 Augustus 2015
09 Augustus 2015
Om te deel met jou verlede! (Fil 3:14)
Jan deel met ons oor Fil 3:14 "Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
02 Augustus 2015
Opinie of standpunt
Riaan deel met ons oor die verskil tussen 'n opinie en 'n standpunt? Hy gebruik Josef as voorbeeld. (Gen 37:4 tot 8.)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
26 Julie 2015
Identiteit in Christus
Jan deel met ons oor ons identiteit in Christus. (Spreuke 23:7) "Want soos hy in sy siel bereken, so is hy...." So ek is uiteindelik die produk van my denke. Wat dink God van my? Hy sien my sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, maar Heilig en sonder gebrek. So wie ek uiteindelik is, is die produk tot watter mate ek met God saamstem oor wat Hy met my gemaak het.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
19 Julie 2015
Saad bring voort volgens soort
Jan deel met ons oor Gal 6:7 "Maar dink daaraan; net wat die mens saai, dit sal hy ook maai..." Ek saai nie om iets te ontvang nie, dis nie die beginsel nie, ek saai uit wat ek ontvang. Hoekom?, omdat my hart in beweging gekom het. Omdat ek liefhet.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
12 Julie 2015
Vergenoegdheid
Jan deel met ons oor Fil 4:13 "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee" As ons nie vergenoegd is nie: dan is ons altyd ongelukkig met die min , maar nooit tevrede met die baie nie.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
05 Julie 2015
Die nuwe testamentiese gemeente 4
Jan deel met ons oor die Goeie Nuus van Efes 2:4 "Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons lief gehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus - UIT GENADE IS JULLE GERED...." Efes 1:18 "..verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is.."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)