26 September 2011

Gemengde saad

Gedurende Sondag 25 September 2011 het Jan met ons gedeel oor gemende saad.

Die MP3 kan hier gekry word


19 September 2011

13 September 2011

Samevatting van Mannekamp

Ons het 'n baie lekker mannekamp gehad die naweek van die 9de tot die 11de September 2011. Hierdie is die afsluiting en samevatting van die kamp. Soos met die vroue kamp stel ek voor dat julle die reeks by Katryn (082 501 7363) bestel. Jan maak baie verwysing na goed wat deur die kamp gesê was.

Lekker week en seën vir julle

07 September 2011

Een Here, een geloof, een doop

Ons het Sondag die 4de September die doop bespreek.

Seen vir julle en 'n lekker week.

29 Augustus 2011

Die lewe is my keuse

Sondag 28 Augustus 2011. Jan was in Namibia en Andre Olivier het vir ons die woord gebring.

24 Augustus 2011

Mannekamp 9 - 11 September 2011

Ons hou die naweek van die 9de tot die 11de September 2011 Mannekamp hier op Jan Kempdorp.
Julle moet asseblief voor Woensdag die 7de September 2011 by Katryn (0825017363) of Anne-marie (0824036876) bespreek.

22 Augustus 2011

Geeslewe vs Geeswandel 3

Hier is Sondag 21 Augustus 2011 se woord.

Ek toets verskillende bitrates om die data verbruik te verminder. Laat asseblief julle comments oor die klank se kwaliteit. Ek wil dit nie te klein maak en dan kan julle dit nie luister nie.

Lekker week