Jan deel met ons oor die profetiese woord
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
24 Februarie 2013
17 Februarie 2013
Waar begin ek?
Na afloop van 'n baie lekker vroue kamp sluit Piet Jacobs vir ons die naweek af. Hy deel met ons rondom die vraag "Waar begin ek?"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
10 Februarie 2013
Die besnydenis van die hart
Jan deel met ons oor Rom 2:29 Die Besnydenis van die hart! "En Ek sal julle 'n nuwe gees in julle binneste gee" en "Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle 'n hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in julle binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge hou en doen." Eseg 36:26-27
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
03 Februarie 2013
Om waarlik vry te wees!!
André deel met ons hoe om waarlik vry te wees.
(Joh 8:36) As die Seun julle dan vrygemaak het,sal julle waarlik vry wees.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
(Joh 8:36) As die Seun julle dan vrygemaak het,sal julle waarlik vry wees.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
27 Januarie 2013
Om vergifnis te wees
André deel met ons oor vergifnis. (Matt 18)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
20 Januarie 2013
Jy is uitverkies! - Matt 22:14
Jan deel met ons oor Matt 22:14, "Want baie is geroep, maar min uitverkies." Hy verwys ook na Efes 1:4 "...soos Hy ons in hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
13 Januarie 2013
Jou Bruilofskleed!
Jan deel met ons oor jou bruilofskleed (Matt 22:1 - 14) asook Jes. 61:10 Ek is baie bly in die Here, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel - soos 'n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos 'n bruid wat haar versier met haar juwele.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)