Jan deel met ons oor 1 Kor 10 "....want hulle het gedrink uit n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus, asook Jak 3:17 Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
24 November 2013
17 November 2013
Wandel in geloof - Josua
Jan deel oor Joshua se wandel.
Joshua 1:5 & 6 "Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en nie verlaat nie. Wees sterk en vol moed; want jy sal hierdie volk die land laat erwe wat Ek hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Joshua 1:5 & 6 "Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en nie verlaat nie. Wees sterk en vol moed; want jy sal hierdie volk die land laat erwe wat Ek hulle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
10 November 2013
Wandel in geloof - Salomo
Jan deel met ons oor Salomo se lewe. 1 Kon 3:9 "Gee dus aan U kneg 'n opmerksame hart om reg te spreek oor U volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie sou hierde talryke volk van U kon regeer ?"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
03 November 2013
Gideon se verhaal
André deel met ons oor die verhaal van Gideon in die parskuip.
Rig 6. Ons roeping is om God se heerlikheid te kan wees. Efes 1:12.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Rig 6. Ons roeping is om God se heerlikheid te kan wees. Efes 1:12.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
27 Oktober 2013
Wandel in geloof - Gideon
Jan deel met ons oor "Wandel in geloof - Gideon"
Rigters 7:12 Die Here is met jou, dapper held!
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Rigters 7:12 Die Here is met jou, dapper held!
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
20 Oktober 2013
Wandel in geloof - David (2)
Jan deel met ons oor wandel in geloof - Dawid(2). Om ons gedagtes wat nie hulle oorsprong in God het nie, te verlaat. Rom 12:2 Word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef (toets/bewys) wat die goeie,welgevallige en volmaakte wil van God is.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
13 Oktober 2013
Wandel in geloof - Dawid
Jan gaan voort met "wandel in geloof." Ons kyk na koning David.
Heb 5:14 "Vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed en kwaad te onderskei ."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Heb 5:14 "Vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed en kwaad te onderskei ."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)