23 Februarie 2014

God se droom - oorwinning vanuit intimiteit met jou

Jan deel met ons oor Hooglied 6:3 "Ek is my beminde s'n en Hy is myne...."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


16 Februarie 2014

Jou grootste oorwinnings!

Jan deel met ons oor 2 Pet1:3 "Immers Sy goddelike krag (dunamis = krag + vermoë, bv. ingenieurs struktuur) het ons gekonstrueer met alles (vermoë) om te lewe (zoe - Job 10:10) sonder dat ons daaglikse doen en late inmeng met ons toewyding en aanbidding (liefdesverhouding) eusebeia eu = goed + sebomai = toegewy / toewyding. Deur die kennis wat by Hom is (Genitief) aangaande my oorsprong - om my ast’ware aan die ware ek voor te stel - tot die verhewe oorspronklike posisie! (doxa - sy oorspronklike bedoeling met my in die skepping van Adam)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


09 Februarie 2014

Aan sulkes behoort die koninkryk van God

Jan deel met ons oor toe Jesus die kindertjies geseën het ...want aan sulkes behoort die koninkryk van God. Die aarde sal vol wees van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem bedek !(Hab 2:14/ Jes 11:9)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


02 Februarie 2014

Wees vrugbaar

Jan deel met ons oor "Wees vrugbaar"
Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde...(Gen 1:28)
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies...(Matt 28:19)
Julle sal my getuies wees...(Hand 1:8)
Ons tree dan op as gesante om Christus wil, laat julle met God versoen...(2 Kor 5:20)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)



26 Januarie 2014

Gee my 'n man!

Jan deel met ons oor die konsep van Goliat se uitroep "Gee my 'n man wat teen my kan veg" (1 Sam 17:10)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


19 Januarie 2014

Die domino effek

Die sleutel vir die jaar wat voor ons lê, is om 'n versoening te kry tussen wie jy werklik is, en God se Gees. Kan jy toelaat dat God se Gees jou met Hom versoen. (2Kor3:18) ..en terwyl ons almal met 'n onbedekte gesig soos in 'n spiel die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid as deur die Here wat die Gees is.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


12 Januarie 2014

'n Wen kultuur 2

André Olivier deel verder oor 'n wen kultuur.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)