Jan Deel met ons oor "commitment".
God is nie in die beskuldiging besigheid nie, "He's looking down in tender LOVE. So God kyk af in sy tedere liefde, nie om fout te vind nie, Hy kyk om te sien, is daar nie 'n geleentheid waarin Hy HOMSELF , SY LEWE, SY LIEFDE, SY DROOM, in ons harte kan openbaar nie, sodat die strome van Lewende Water uit ons binneste kan vloei.
Gal 5:13 Julle is tot Vryheid geroep broeders, gebruik net nie julle Vryheid as aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar in liefde !
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
27 April 2014
20 April 2014
Werktuie van geregtigheid
Jan deel met ons oor Rom 6 :13 "En moenie julle lede stel tot beskikking van die sonde as werktuie van ongeregtigheid nie, maar stel julleself tot beskikking van God as mense wat uit die dode lewend geword het, en julle lede as werktuie van geregtigheid in die diens van God." en in die Mirror vertaling,
"En moenie julle lede los onbewaak laat rondlê in die omgewing van ongeregtigheid nie. Dis waar sonde dit beetkry en as wapen teen jou gebruik. Wees liewer vir God beskikbaar as iemand wat uit die dood opgestaan het en jou liggaam as 'n wapen van geregtigheid."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
"En moenie julle lede los onbewaak laat rondlê in die omgewing van ongeregtigheid nie. Dis waar sonde dit beetkry en as wapen teen jou gebruik. Wees liewer vir God beskikbaar as iemand wat uit die dood opgestaan het en jou liggaam as 'n wapen van geregtigheid."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
13 April 2014
Veranderde harte
Jan deel met ons oor verandering van hart. Ps 84:5 "Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. As hulle deur die droë laagte trek, maak hulle dit 'n fonteinland."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
06 April 2014
Eer (Respek) jou vader en jou moeder
Jan deel met ons oor respek. Efes 6:1 sê Paulus "Kinders julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg." As ons harte verander het dan leef ons respek, maar as ons harte nog nie verander het nie, dan moet ons nog respekteer. As kinders verstaan wie hulle is, is respek 'n vrug van geregtigheid, en as hulle verstaan wie hulle ouers/onderwysers is, dan sal hulle outomaties respek toon. Metanoia /Metanoeo
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
30 Maart 2014
Ons is geroep om te seën
Jan deel met ons oor die konsep van "seën" 1 Pet 3:9 "Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel,omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe"
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
23 Maart 2014
2 Adams, 2 soorte geloof, 2 soorte hoop, Nou: 2 soorte liefde !
Jan deel met ons oor die twee soorte liefde nl. Agapae (God se liefde) en phileo (die mens se liefde). Agapae wil my aan die einde van phileo bring.
1 Kor 13:13 Nou bly geloof, hoop en liefde, maar die grootste hiervan is die liefde.
2 Kor 5 :14 Want die liefde van Christus dring ons.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
1 Kor 13:13 Nou bly geloof, hoop en liefde, maar die grootste hiervan is die liefde.
2 Kor 5 :14 Want die liefde van Christus dring ons.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
16 Maart 2014
God se droom vir my
André deel met ons om in pas te kom met God se droom. Hy begeer dit, maar begeer ek dit ? 1 Joh 1:1 - 4. "Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)