31 Augustus 2014

Kinders - NT opvoeding

Jan deel met ons oor Nuwe Testamentiese kinderopvoeding. (Matt.19:14) "Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie om na My te kom nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemel"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


24 Augustus 2014

Die 2 dope

Jan deel met ons 1 Kor 10:1 & 2 "Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see. Joel 2:28 "En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


17 Augustus 2014

Die doop (2)

Jan deel verder oor die doop.
Jes 40:4 & 5 "Berei in die woestyn 'n weg van die Here; maak gelyk in die wildernis 'n grootpad vir onse God. Elke dal moet opgevul word en elke berg en heuwel klein gemaak word, en die bult moet gelyk en die rotsagtige plekke 'n laagte word. En die heerlikheid van die Here sal geopenbaar word."
Jes 51 :11 "So sal dan die losgekooptes terug gaan en na Sion kom met gejubel en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry; kommer en gesug vlug weg !"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


10 Augustus 2014

Die doop

Jan deel met ons oor die doop. (Hand 2:38) "Bekeer julle, en laat julle gedoop word, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang." (Rom 6:5) " Want as ons met Hom saam gegroei het in gelykvormigheid aan Sy dood, sal ons dit tog ook wees in dié aan Sy opstanding."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


03 Augustus 2014

Jy is die raakpunt tussen die sigbare en onsigbare wêrelde

Jan deel met ons oor 2 Kor 4:18 " omdat ons nie let op die sigbare dinge nie maar op die onsigbare; die sigbare dinge is tydelik maar die onsigbare ewig." Die mens is die skakel tussen die Geeswêreld en die vleeswêreld. (Fil 3: 20) 'Want ons burgerskap is van die hemele..."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


27 Julie 2014

Keer terug na Sion met gejubel

André deel met ons oor Jes 51:11 'So sal dan die losgekooptes van die Here teruggaan en na Sion kom met gejubel, en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydakap sal hulle verkry; kommer en gesug vlug weg. Wie's die viand? - kommer en gesug- waar gaan dit heen? - dit vlug weg. Jy's die krygsman; waarmee hou jy jou besig - met die daaglikse onderhoudswerk? (2 Tim 2:4)

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


20 Julie 2014

Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is?

Henda deel met ons oor Gen 3:11.En Hy sê "Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?" (Hand 17:28 ) In Hom lewe ons beweeg ons en is ons. (Kol 1:28) Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan en elke mens in wysheid onderrig om elke mens volmaak in Christus voor te stel.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)