28 September 2014

Wat kom jy nog kort?

Jan deel met ons oor 2 Pet 1:3&4 "Immers, Sy godelikke krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur Sy heerlikheid en deug waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle; die verdorwenheid ontvlug het wat deur die begeerlikheid in die wêreld is...."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


21 September 2014

Word dronk van die Gees

Daniël deel met ons oor (Efes 5: 18) Moenie dronk word van wyn nie - daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


14 September 2014

Hoe praat God nou met ons

Jan deel met ons oor hoe God met ons praat. Rom 10:8 "Naby jou is die Woord, in jou mond en in jou hart. God praat 1ste deur sy Woord, nie deur omstandighede nie, dan deur sy Gees (hoe hoor jy sy stem?) Dan praat God ook deur die prediking.( Heb 12:7 & 8 )"...en Ek sal Vrede as julle owerheid aanstel en Geregtigheid as julle bestuurders."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


07 September 2014

Die evangelie in Rusland

Leon du Toit deel met ons oor die evangelie in Rusland. Jes 61:1 Die Gees van die Here Here is op My omdat die Here My gesalf het om 'n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenis 'n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis;

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


31 Augustus 2014

Kinders - NT opvoeding

Jan deel met ons oor Nuwe Testamentiese kinderopvoeding. (Matt.19:14) "Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie om na My te kom nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemel"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


24 Augustus 2014

Die 2 dope

Jan deel met ons 1 Kor 10:1 & 2 "Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see. Joel 2:28 "En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


17 Augustus 2014

Die doop (2)

Jan deel verder oor die doop.
Jes 40:4 & 5 "Berei in die woestyn 'n weg van die Here; maak gelyk in die wildernis 'n grootpad vir onse God. Elke dal moet opgevul word en elke berg en heuwel klein gemaak word, en die bult moet gelyk en die rotsagtige plekke 'n laagte word. En die heerlikheid van die Here sal geopenbaar word."
Jes 51 :11 "So sal dan die losgekooptes terug gaan en na Sion kom met gejubel en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry; kommer en gesug vlug weg !"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)