25 Januarie 2015

Die sleutels tot die oorwinningslewe - Om die jaar van God se welbehae te ontsluit!

Jan deel met ons oor die twee sleutels tot 'n oorwinningslewe naamlik Kennis & Ervaring.
(Fil 1:9-11) En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand 'n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus, vervul met die vrug van geregtigheid wat daar is deur Jesus Christus tot heerlikheid en lof van God.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


11 Januarie 2015

2015 'n Jaar van rus (2)

Jan deel met ons oor Fil 2:9 - 11."Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n Naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van die Vader."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


04 Januarie 2015

2015 'n Jaar van rus

Jan deel met ons oor Heb 4:11 & 12...."Laat ons ons dan beywer om in te gaan in die rus sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid val nie! Want die Woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en Gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die gedagtes en oorlegginge van die hart."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


28 Desember 2014

2014 Was dit 'n aanjaar of 'n afjaar?

Jan vra ons oppinie oor wat Pilatus gesê het: Wat moet ek dan doen met Jesus wat genoem word Christus?"

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


21 Desember 2014

Die simptome van 'n herstelde verhouding

Jan deel met ons oor Gal 5:1 "Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie." en Gal 5:22 "Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing."

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


14 Desember 2014

Die werking van die Liefde

Jan deel met ons oor Eph 4:11-13 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)


07 Desember 2014

Die liefde van God - in ons harte uitgestort

Jan deel met ons oor Rom 5:1-10. Kan jy vir 'n oomblik stop en sê: Here U vermoë in my, is groter as hierdie aanslag. U genesing in my is groter as die diagnose. U vermoë in my is groter as die aanslag op my huwelik, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.

Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)