André deel met ons oor die woord van Moses en die Woord van God. Psm.36:10 "Want by U is die fontein van die lewe; in U lig sien ons die lig." As my gedagtes gespoor is in God se Woord dan maak dit vir my lig.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
22 Februarie 2015
15 Februarie 2015
Die oorwinningslewe!
Jan deel met ons oor Fil 1:9 "Ek bid dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring" Ps 112:1 "Welgeluksalig is die man wat die Here vrees."
Hy moedig ons aan om in te skryf by die Gimnasium van die Woord, mens bou slegs spiere (geestelik) deur saam te oefen ! Raak fiks in die Woord!!
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Hy moedig ons aan om in te skryf by die Gimnasium van die Woord, mens bou slegs spiere (geestelik) deur saam te oefen ! Raak fiks in die Woord!!
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
08 Februarie 2015
Welgeluksalig
Jan deel met ons oor Psalm 112:1 - 10 "Welgeluksalig (esher) is die man wat die Here vrees, wat 'n groot welbehae in sy gebooie (woord) het. Vers 8 " Vas is sy hart , hy vrees nie, totdat hy op sy teëstanders ( nie mense nie) neersien.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
01 Februarie 2015
Die sleutels tot die oorwinningslewe (2)
Jan deel met ons oor Fil 1:9 "En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer mag word in kennis(Grieks = epignosis) en alle ervaring. (Grieks = ahistesis).
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Gmeente
Toets jou posisie: Gemeente is
Om te behoort - die bewustheid van ek behoort hier!
'n Dissipel te wees van die boodskap van gemeente!
Verhouding - met Vader en met mekaar!
Eienaarskap te kan aanvaar
Betrokke te wees!
'n Getuie te wees na buite deur wat ek sê, hoe ek optree en wat ek doen!
Ek verteenwoordig die gemeente!

25 Januarie 2015
Die sleutels tot die oorwinningslewe - Om die jaar van God se welbehae te ontsluit!
Jan deel met ons oor die twee sleutels tot 'n oorwinningslewe naamlik Kennis & Ervaring.
(Fil 1:9-11) En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand 'n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus, vervul met die vrug van geregtigheid wat daar is deur Jesus Christus tot heerlikheid en lof van God.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
(Fil 1:9-11) En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand 'n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus, vervul met die vrug van geregtigheid wat daar is deur Jesus Christus tot heerlikheid en lof van God.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
11 Januarie 2015
2015 'n Jaar van rus (2)
Jan deel met ons oor Fil 2:9 - 11."Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n Naam gegee wat bo elke naam is, sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van die Vader."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Teken in op:
Plasings (Atom)