Jan deel met ons oor ons identiteit in Christus. (Spreuke 23:7) "Want soos hy in sy siel bereken, so is hy...." So ek is uiteindelik die produk van my denke. Wat dink God van my? Hy sien my sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, maar Heilig en sonder gebrek. So wie ek uiteindelik is, is die produk tot watter mate ek met God saamstem oor wat Hy met my gemaak het.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
26 Julie 2015
19 Julie 2015
Saad bring voort volgens soort
Jan deel met ons oor Gal 6:7 "Maar dink daaraan; net wat die mens saai, dit sal hy ook maai..." Ek saai nie om iets te ontvang nie, dis nie die beginsel nie, ek saai uit wat ek ontvang. Hoekom?, omdat my hart in beweging gekom het. Omdat ek liefhet.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
12 Julie 2015
Vergenoegdheid
Jan deel met ons oor Fil 4:13 "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee" As ons nie vergenoegd is nie: dan is ons altyd ongelukkig met die min , maar nooit tevrede met die baie nie.
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
05 Julie 2015
Die nuwe testamentiese gemeente 4
Jan deel met ons oor die Goeie Nuus van Efes 2:4 "Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons lief gehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus - UIT GENADE IS JULLE GERED...." Efes 1:18 "..verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is.."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
28 Junie 2015
Die nuwe testamentiese gemeente 3
Jan deel met ons oor Mat 5:6 "Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word." Jerm 31:12 "........en hulle siel sal wees soos 'n welbesproeide tuin, en hulle sal verder nie meer kwyn nie."
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
21 Junie 2015
Die nuwe testamentiese gemeente 2
Ja, tot vandag toe wanneer Moses gelees word , lê daar 'n bedekking oor hulle hart; ....En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is!
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
Die MP3 kan hier gekry word.
(Regs kliek en kies "Save as" om dit op jou rekenaar te save)
14 Junie 2015
Die nuwe testamentiese gemeente
Jan deel met ons oor "DIE NUWE TESTAMENTIESE GEMEENTE" Baie kinders loop met die Here 'n pad, maar hulle is nie in pas met Hom nie. Elkeen van ons is in God se hart geskryf, of ons in pas, of uit pas is. God het ons ewe lief, selfs as ek uit pas uit is, het Hy my lief. 2 Kor 2:15 "Want ons is 'n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan."Wat vir elke mens kan sê ...jy's waardig, omdat Christus jou waardig gemaak het. (Heb 5:12) Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat 'n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie.
Teken in op:
Plasings (Atom)