Jan het met ons gedeel oor "Deur ons"
Die MP3 kan hier gekry word.
27 November 2011
20 November 2011
13 November 2011
06 November 2011
30 Oktober 2011
'n Paar fotos
Van die hek af gesien
Die voordeur
Die voordeur van binne af
Die voorportaal
Die voorportaal in Panorama
Die verhoog van agter af
Van die verhoog af
23 Oktober 2011
God se droom - My droom
Sondag die 23ste Oktober 2011 was die opening van ons nuwe gebou. Hierdie is die volledige opname.
Ons het 'n paar sprekers gehad wat met ons gedeel het oor die onstaan en die pad wat ons gemeente gestap het. Ek het dit alles op geneem as julle dit wil hoor.
Die volledige MP3 kan hier gekry word.
Vir die wat net Sondag se woord wil kry, kan jule hier kliek.
As julle die player gebruik moet julle die "forward" knoppie eenkeer druk om na die boodskap alleen te luister, want dit begin by die volledige opname.

Teken in op:
Plasings (Atom)